belastingbetaler

September 18, 2015

SAID volmag: Wat jou belastingpraktisyn wetlik namens jou mag doen

‘n Belastingbetaler of verteenwoordiger van ‘n belastingbetaler moet aan ‘n belastingpraktisyn volmag verleen voordat die belastingpraktisyn wetlik na die belastingbetaler se belastingsake mag omsien. ‘n “Spesiale […]
October 18, 2016

Belastingseisoen 2016: Sperdatum vir nie-voorlopige belastingbetalers

Heelparty van ons kliënte is nie vir voorlopige belasting geregistreer nie en daar word ook nie van hulle verwag om só geregistreer te wees nie. Hierdie […]
October 8, 2018

Omheining van verliese (artikel 20A) vir natuurlike persone

Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X